Meet Teacher Annette

  1. Wat het jou laat besluit om onderwys te gaan studeer?
Ek het eers in Matriek besluit deur my voor-en nadele op te weeg, aangesien ek ook van ander tipe stokperdjies hou in die skoonheidsbedryf . Ek is baie lief vir kinders en diere. Ek glo wanneer mens met kinders werk, word jy meer blootgestel aan die onskuldige en mooi kant van die lewe. Dis belonend om ‘n onderwyser te wees, aangesien jy soveel deel is van so baie kinders se lewens deur by te dra tot hul groei en ontwikkeling. Jy help hul vorm en is deel van ‘n groter plan wat Jesus vir my het.
  1. Wat is jou gunsteling deel van jou werk?
Ek is baie lief daarvoor om na kinders se stories te luister en ek is mal daaroor om wiskunde te gee. Ek hou ook van die deel waar ek vir hulle iets kan beteken en as hulle raad kom vra.
  1. Hoe sal juffrou ouers motiveer om meer betrokke te raak by die opvoeding van hul kinders?
Ek sal ouers herhinner aan die voordele wat hulle daaruit gaan kry. Alles wat hul nou insit, gaan defnitief bydrae tot hul toekoms. Wat ookal hulle kind wil word, moet nou al aandag geniet. Ek dink ook dis nodig dat ouers ingelig moet wees van die gevolge wat hulle gaan dra, indien hul nie samewerking gee nie. Dit bly hul keuse en my gebed.
  1. Wil jy graag eendag oorsee skoolgee?
Ek sou graag wou, maar ek het reeds my paadjie gekies, toe ek besluit het om te trou. Ek en my man sal steeds toer en ons beplan om 50 plekke te besoek in ons leeftyd.
  1. If you could pick one superpower, what would it be?
If I could have any superpower, it would be to fly, because then I would be able to visit any place, any time with no cost and I would always have the best view on my way to my destination.
  1. If you weren’t a teacher, what would you like to be?
If I weren’t a teacher, I would like to have my own business where I could earn a lot of money by caring and nursing baby animals. I would also have a lot of other services that accommodates all the other needs of animals.
  1. What should be the theme song to your life?
The song : Overcomer sung by Mandisa
  1. What do you do in your spare time?
I serve in CRC church band, spend time with communities that influences me to draw near to God, braai, spending time with my husband, coffee dates, visiting nice restaurants, horse riding, going to the beach, visiting the spa, reading a good book and taking the dogs out.

annette

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s